SKOOLWAPEN / SCHOOL BADGE

BASIESE ONTWERP / BASIC DESIGN:  Mev. / Mrs. E de Waal
LEUSE / MOTTO:  Mev. / Mrs. P E Senekal
SIMBOLIEK / SYMBOLISM:
KEPER Strewe na vooruitgang – Volhard
CROSS Christian principle on which education and teaching are based
FLEUR DE LIS Die kind, rein soos ‘n lelie, geheg aan die Christelike grondslag wat groei en blom tot ewewigtige volwassenheid. 
ORCHID Eulophia Speciosa
A well-known tall and beautiful orchid of 75cm that is found growing almost on the sand dunes, flowering in sunshine in early summer.
Geografiese ligging van Primêre Skool Veldenvlei en versinnebeeld in sy drie blare:  OUER, KIND, ONDERWYSER wat eenheid moet vorm om suksesvolle opvoeding te bereik.
LEUSE Volhard in Geloof / Persevere in Faith
PERSEVERE To remain constant and not waver – MARK 13:13
GELOOF Vaste vertroue in God en Sy woord.  Vaste vertroue in die vermoë van iemand.  Geloof in die toewyding van Suid-Afrikaanse onderwysers. Geloof in ywer van besorgde ouers wat hul kinders opvoed in die sake van die lewe.
Text Here

SCHOOL SONG

This is my song to our school, Veldenvlei.
Here where we learn to work and to pray.
Here’s our aim so clear to us
persevere in faith and love.
We will be steadfast, firm and strong!
We will avoid to do things wrong!
Pure like the lilies that kiss our feet.
The symbol of our lives indeed.
Out on the sports field and
working at tasks.

Faith in yourself – and reach for the
sky where the eagles fly –
put your trust always in God.

Veldenvlei!  Persevere in faith!
Persevere!  Persevere in faith!
Composed by:  Mrs. M. M. van der Walt

SKOOLLIED

Hier is ‘n skool wat volhard in geloof.
Hier is ‘n vesting wat handhaaf en bou
Ons het ‘n jeug wat die vaandel van eer
altyd wapperend hoog sal hou.
Ons het ‘n leuse vas en sterk!
Hier is ‘n skool wat wil wen en werk!
Rein soos die lelies wat hier bloei –
ons lentejare hier opgroei.
Volhard op die sportveld!
Volhard in die klas!

Volhard in geloof – en reik na die 
kennis wat ons sal leer.
Om Land en Volk en God te eer.

Veldenvlei Primêre Skool!
Volhard!  Volhard!  Volhard!
Geskryf deur:  Mev. M. M. van der Walt